Majapahit

ꦤꦒꦫꦶ​ꦏꦫꦗꦤ꧀​ꦩꦗꦥꦻꦠ꧀(Javaans)
Koninkryk Majapahit
1294-1527
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Majapahit
Ligging of Majapahit
Die opkoms en ondergang van Majapahit
Hoofstad Trowulan
Taal/Tale Javaans, Sanskrit
Godsdiens Hindoeïsme
Regering Monargie
Historiese tydperk Middeleeue
 - Gevestig 1294
 - Ontbind 1527
Die hartland van Majapahit op Java

Majapahit was 'n ryk wat vanaf 1294 tot omtrent 1527 vanuit Java 'n groot deel van die huidige Indonesië beheers het.

Dit is in 1294 deur Wijaya gestig rondom die hoofstad Trowulan naby die huidige stad Surabaya. Onder Hayam Wuruk (1350-'89) en sy generaal Gajah Mada het dit sy mag oor groot dele van Java, Sumatra, Sulawesi, Borneo, Lombok, Malaku, Sumbawa en Timor uitgebrei.[1]

Die religie was Hindoeïsme, maar daar was ook Boeddhistiese invloede.

  1. Facts and details.com

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search